Skink 'n Ding™

 Skink 'n Ding™ 

Een druk. Perfekte sluk. Elke keer.

Vat jou kuier na die volgende vlak met die Skink 'n Ding™  outomatiese drank dispenser — die slim manier om jou gunsteling brandewyn, whiskey of ander bottels perfek te skink sonder gemors of giswerk.

Met sy moderne digitale ontwerp en een-druk bediening gee Skink ’n Ding elke keer ’n gladde, presiese skink. Ideaal vir braais, manne-aande, partytjies of net ’n stylvolle drankie by die huis.

Hoekom mense daarvan hou:

* Perfekte porsies elke keer
* Een-touch outomatiese skink
* Herlaaibare, draadlose ontwerp
* Pas op meeste standaard drankbottels
* Premium moderne voorkoms vir enige bar area
* Minder mors, minder moeite

Of jy nou die gasheer van die jaar wil wees of net jou drank stylvol wil geniet — Skink ’n Ding™️ maak elke skoot professioneel.

Skip to results list

Active filters:

Availability
Price
to
The highest price is R 999.00
Clear
2 items
Column grid
Column grid

Filter

Active filters:

Availability
Price
to
The highest price is R 999.00
  • Skink ’n Ding Outomatiese Drank Dispenser - Swart

    Skink ’n Ding Outomatiese Drank Dispenser - Swart

    Skink ’n Ding Outomatiese Drank Dispenser - Swart

    R 999.00 ZAR
    Sale price  R 999.00 ZAR Regular price 
  • Skink 'n Ding Outomatiese Drank Dispenser - Wit

    Skink 'n Ding Outomatiese Drank Dispenser - Wit

    Skink 'n Ding Outomatiese Drank Dispenser - Wit

    R 999.00 ZAR
    Sale price  R 999.00 ZAR Regular price